Hormone, thyroid, parasite, detox, gut, anxiety, and chronic fatigue testimony
Testimony:
Hormone, gut, anxiety, and chronic fatigue testimony
Met *Hadassah Healing Oils* het my gesondheid verander, en het ek weer ‘n nuwe liefde vir die lewe gekry.
Die olies en kruie het al my organe ‘n hupstoot gegee, om weer normaal te funksioneer. Met komplekse afwykings in al my organe, hormone, spysvertering, angs en kroniese moegheid, kan ek met kliniese bewyse getuig, dat die voorgestelde protokol ‘n antwoord op gebed was.
Nie net het die genesingspad my fisies aangeraak nie, maar ook geestelik soos ek Abba Vader se hand, en liefde in al die produkte kon ervaar. Die beginpunt was om my liggaam te ondersteun om te kon detoksifiseer.
Ek het die *Olive Leaf extract* kon gebruik om kroniese onderliggende infeksies te bekamp. Die *DNA Protector* *blend* en *Frankincense and Myrrh blend* het ek bykomemd gebruik vir algehele ondersteuning. Met lewenslange angs en depressie, voel ek vir die eerste keer goed en kalm nadat ek die *Trauma Ingestible blend* en *Neurodivergent Support blend* ook bygesit het. Ek kon ook met mediese toesig voorgeskrewe anti- depressante neersit na 22 jaar! Nou en dan gebruik ek die *Neuro Tonic* vir ‘n hupstootjie. Die *Spinal Therapy* wat ek op my ruggraat saans gebruik is ‘n wonderlike ervaring ook om beter te slaap.
In my “diffuser” langs my bed, slaap ek met die *Trauma diffuser blend* en bedags waar ek sit en werk op my rekenaar en of in die kombuis met mamma- wees, gebruik ek die *Rescue diffuser blend* in die diffuser. Ek het ‘n vreeslike droë vel, en daarvoor het ek die *Marula African Face and Body Oil* begin gebruik. Dit is ‘n fantastiese produk. Die groot geskenk was ook om te kon verstaan hoe die liggaam werk, ten opsigte van die “gut” en “brain” wat nou saamwerk. Voor elke ete het ek vinnig aangeleer om die *Digestive Enzymes* en *Liver and Gallbladder tincture* in my mond gespuit. Ek het intussen ook begin om my twee tiener dogters en my man met die olies te bederf. Ons as ‘n familie kan getuig van die radikale omkeer in my gesondheid sedert ek Hadassah Healing Oils begin gebruik het in Desember 2024. Michele
Images:
Videos:
Contact Person:
Michelle
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special