Kop wond Getuienis
Ek is ‘n Gr.2 juffrou. Op 2 September 2021, was een van my kinders in my klas, in ‘n vreeslike bus ongeluk op pad huis toe. Hy het ‘n lelike kop wond opgedoen. Ek het vir Lechi raad gevra. Sy het aangeraai, dat hy die Frankincense and Myrrh Blend gebruik, op die wond. Hy het dit oggend en aand aangesmeer. Teen 17 September het sy wond stukke beter begin lyk. Die wond het mooi toe gegroei. Soos op die foto. Ek is werklik in my skik met die olies. Ek beveel dit beslis aan!! So groot blessing dat die Here die olies beskikbaar stel vir ons gebruik. Dankie Lechi!
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting