Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Diabetes

Testimony:

Hallo my naam is Lou

Ek sukkel al baie jare lank met Diabetes . Ek het chroniese diabetes medikasie geneem wat ongelukkig baie newe-effekte het, en ‘n merk los op jou liggaam. Ek stamp gereeld my been, en het die 20ste Desember 2020 my been gestamp teen n krat – dit het n groot roof en gat gemaak, wat baie seer is ek het neuropatie ook, en die bloedtoevoer tot daar is baie swak. Ek het die dokter gesien die 22ste met antibiotika maar geen verbetering … iemand in my dorp het my gehelp met Frankincense en Myrrh wat redelik gehelp het (dit was die resin) maar die wond het nie heel genees nie.  My sussie was by jou kurses van Hadassah Healing Oils en sy het vir my by jou gekry. Blood Sugar Support (Diabetes) Blend wat ek daagliks gedrink het, een kapsule ‘n dag, Diatome, wat ek ook daagliks drink, asook Frankincense/Myrrh Blend aangesmeer.

Dit saam met Gebed het ‘n Astronomiese verskil gemaak wat ek nog nooit gesien het met enige ander medikasie nie! Na 21 jaar het ek nog nie sulke resultate gesien nie.

Hierdie produk het vir my meer as wat woorde kan se beteken. Ek het so ‘n vrees gehad dat my been afgesit sal moet word, en daar was binne ‘n paar weke ‘n wonderwerkende verskil! Die pyn is ook weg.
My hart is dat ek nog mense kan help wat so gesukkel het soos ek.
My bloedtoevoer het verbeter in my bene en die kleur het herstel.
Baie dankie vir dit wat jy gemeng het vir my Lechi.

Images:

Videos:

Contact Person:

Lou

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy