Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Spider Bite

Testimony:

Ek en my man gebruik nog net ‘n paar dae lank die Frankincense and Myrrh Blend inwendig in ‘n kapsule, asook  uitwendig op ons vel.
Een of ander spinnekop het my man gebyt op sy been. Dit was opgeswel, so groot soos ‘n halwe tennisbal, bloed rooi, met iets wat lyk soos tand merke. Die volgende oggend het hy ‘n lam gevoel gehad in sy been. Ons het dadelik vir hom Frankincense and Myrrh Blend in ‘n kapsule gegee, asook aangesmeer op die byt plek.
Binne minder as 24 uur is die swelling, lam gevoel, en 90% van die bloedrooi weg!! Ons is verstom om te sien hoe vinnig dit gewerk het. Hy’t niks anders gebruik nie.
Bianca, Stellenbosch

Images:

Videos:

Contact Person:

Bianca, Stellenbosch 

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

FRANKINCENSE AND MYRRH BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!