hi Lechi, indien jy die twee verslae vergelyk sal jy die verskil sien! My lewer is nie meer vergroot nie, en nou normaal!
Ek het byna 26kg verloor, met die hulp van die olies, het dit my dieetkundige se hulp baie makliker gemaak. Ek het steeds 20kg om te verloor, maar om gesond te wees is belangriker as om nou gewig te verloor.
Die olie het my skildklier byna reg. Daarvoor het ek niks anders gebruik nie, net die olies. (sien aangeheg)
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting