Ek is deel van die #Cape2Care groep, en is 53 jr oud. Ek moes begin oefen om fiks te word vir ons staptog van Pretoria na Kaapstad. Eerlik, die geoefen en lopery is nogals erg op my kniee en enkels.
Lechí moes agtergekom het, ek trek swaar en het 2 olies gegee wat ek tans gebruik, Blood Flow, en Sore Muscles. Ek wil net getuig, en ander inlig, dat indien jou voete geneig is om te swel, en indien jy seer shints of spiere het, selfs seer knieekoppe, kan jy met vrymoedigheid die 2 olies aankoop!
My jongste doen crossfit kompetisies, en was erg styf geweesn die naweek. Ek’t hom geplak met die olie (needless to say hy was uiters skepties), maar het ook so 15 minute later verbaas kom getuig van verligting.
LOS die anti-inflammatory medisyne …vergeet recovery supplements, indien jy gym oefening doen.
Die olies is voldoende. Dankie Lechí vir jou aandeel in my gesondheid! Louise
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.