Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Warts

Testimony:

Getuienis van Christopher

‘n Man in sy 50’s vanaf Steinkopf naby Port Nolloth.  Warts op gesig het aan linker kant vermeerder, en tot op ooglid en byna in oog na vore kom.

Dit het my sig begin affekteer. Ek het by my moeder verneem van Hadassah Genesende Olies en so Oktober 2022 van Lechi deur die verspreider, Benita, in ons area ‘n voorskrif ontvang om die Frankincense/Myrrh Blend twee keer ‘n dag aan te wend oor die warts.

Getrou die olie gebruik.  Die resulte: die groot meerderheid warts weg, en om, en in my oog, het dit drasties minder geword. My sig is beslis ook beter.

My voorkop het n merk gehad en onbewus hiervan het kennisse my daarop gewys dat die merk byna weg is. Ook het hul my vertel dat ek selfs jonger vertoon in my vel-struktuur.

Wilma my moeder is absoluut in ekstase hieroor aangesien sy baie gebid het.

Sy was by die Seminaar in Aug 2022 in Springbok en is totaal oorgehaal.

Ons eer Abba en is dankbaar vir Lechi.

U kan my moeder skakel op 079 743 0276

Images:

Videos:

Contact Person:

Wilma

Contact Details:

0797430276

Protocal to follow:

Products Used:

Frankincense and Myrrh Oil 30ml Blend
R450.00 Incl. VAT
The Courier Guy