Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Vaginal atrophy or atrophic vaginitis

Testimony:

Ek oorweeg nou al ‘n rukkie om hierdie baie persoonlike saak te deel.  Deel dus met die doel dat dit BAIE ander vroue sal help wat tans ‘suffer in silence‘.
So, here goes…
Ek sukkel nou al vir ‘n hele paar jaar met Vaginal Atrophy.   Sedert ek die Frankincense and Myrrh Blend begin gebruik het, was die probleem opgelos.  Ek het dit aanvanklik elke aand vaginaal toegedien, maar nou gebruik ek dit net drie keer ‘n week, en dan ook wanneer ons gemeenskap het …  nie maklik om dit uit te tik nie.
Ek het ook op geesvlak ernstige aandag aan die saak gegee. Vertrou regtig dat hierdie vir ander vroue sal hoop gee en genesing bring!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

FRANKINCENSE AND MYRRH BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!