More, ek is so opgewonde! ‘n Bosluis het my kleinseun gebyt, en ek het Myrrh aangesmeer. Die bosluis het afgeval deur die nag, en ek het hom dood in die bed gevind.
Ek het weer Myrrh aangesmeer waar hy gebyt was, en daar is nie eers ‘n rooi byt merk nie. Hallelujah