Ek het Lechi ontmoet in Oktober 2019 by ‘n byeenkoms. Met sien van Boek, … geskryf deur haar ma, Christa van Rooyen…..Met my God spring Ek oor ‘n muur, Innerlike en fisiese genesing … het ek boek deurgewerk en begin met Cedarwood, Lemongrass en Myrrh olie om aan te smeer voor, op my nek by my skildklier area.
Ek het 2017 skielik siek geraak, gewas op skildklier, en moes nood verwyder word, waar my skildklier toe ook verwyder is, en waar ek kronies op skildklier medikasie gesit was.
Verlede jaar tydens Covid 2020 ervaar ek deur Heilige Gees dat ek stelselmatig my chroniese medikasie moet begin verminder, en olie inname verhoog asook die aansmeer daarvan. Ek het so bein maak en tot op hede gaan dit fantasties met my, moegheid is weg, my vel en hare het verander, my metabolisme het begin werk, my hormone het begin reg werk en ek het ‘n fantastiese mediese skildklierlesing bevestiging gekry, gesondste ooit op 37!!!!!!
Wanneer Hy verskyn mag ons Hom nie mis in die uur nie, ons Geneesheer eer gehoorsaamheid!
Dankie Lechi vir jou as poort wat Pappa Abba Vader kan gebruik om te bedien!
Images:
Videos:
Contact Person:
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special