Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Spider Bite Spinnekop byt

Testimony:

Môre Lechi,

‘n Spinnekop het my gebyt verlede week Saterdag, 3 September 2022. Het nie veel daarvan gedink nie. Maar Maandag 5 Sepember namiddag was ek dodelik siek. Koors, kopseer, hoë bloedruk (in kombinasie met ander goed), been wat pyn, en opgeswelde kliere.

Het ‘n drip gekry om my weerstand te verbeter met magnesium, vitamine c en van die inflammasie.

Ek het ongelukkig nie afgeneem voor ek my olie pleister opgeplak het nie. Ek het Dinsdag aand die pleister opgeplak omdat my hele been gepyn het, en die bytplek so gesteek het.

Ek het Myrrh 5ml 10ml, Frankincense 5ml 10ml, Clove 5ml 10ml, Lavender 5ml 10ml en Oregano 5ml 10ml (2druppels elk) op cotton wool gesit en heel toe geplak en daarmee geslaap. Foto 1 is van voor ek geplak het. Daar was  geel etter in die middel. Foto 2 is na ek Woendag oggend die pleister afgetrek het.

Laaste foto is Vrydag 9 September.

Ek sou voorstel mense moet byt plek toeplak vir een of 2 dae.

Ek is allergies vir pleister en wou nie nog ‘n dag toeplak.

Dankie Yahweh dat U hierdie kennis van die olie kom openbaar het, sodat ons weet wat om te doen soos nodig.

Groete en seēn!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

FRANKINCENSE SERRATA PURE OIL 5ML
R250.00 Incl. VAT
LAVENDER PURE OILS 5ML
R150.00 Incl. VAT
MYRRH PURE OILS 5ML
R290.00 Incl. VAT
OREGANO PURE OILS 5ML
R250.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!