Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Sore Throat

Testimony:

Seer Keel

Sore Throat

Het vanmiddag toe ek by die huis kom, die Frankincense/Myrrh en Myrrh 5ml 10ml aan my keel gesmeer want my keel was aan die onder kant seer en nie bo waar my mangels is nie.  Jy sal nie glo nie, seker so 2 ure na die tyd, toe het die pyn aan die onderkant weg gegaan en bo in my keel geskuif, so onder is nou uitgesorteer. Het nie gedink dit sou so vinnig werk nie, want my keel het amper rou gevoel.  Nou gaan ek net nog bo uitsorteer.

 

 

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!