Het erge skoliose in my nek en rug. Sondag, nadat ek en my seun ‘n paar meubels rondgeskuif het, het ek erge nek en hoofpyn ondervind. Ek het Peppermint Oil 5ml 10ml op my warm ‘bean bag’ gedrup, en dit op my nek geplaas. Daarna het ek ‘n kapsule vol Pain Blend 30ml geneem.
Gewoonlik sal ek 2 x neurofen plus drink, maar dit was nie eens nodig nie.
Baie dankie Abba Vader dat U vir Lechi opgerig het, om ons te help met ons pyne en skete in ‘n tyd soos hierdie.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.