Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Rheumatoid Arthritis

Testimony:

Met rheumatoid arthritis is die kriteria, 2 of meer gewrigte wat swel, styf, en misvormd is.

My telling in Januarie 2021 was 22 gewrigte. Die Rheumatoloog het my op baie sterk meds gesit wat my aaklig laat voel, en al my ander organe benadeel.

In Februarie het ek Hadassah olies begin gebruik, Joint Support Arthritis Blend, Frankincense and Myrrh Blend asook die Turmeric Oil. ELKE DAG! …En nie só gereeld die Rheumatoloog se meds gedrink, soos ek veronderstel was om te doen nie.

Na vandag se 4 maande opvolg ondersoek, by die Rheumatoloog, is my gewrig-telling af na slegs 7 gewrigte!!!!!

Ek kan getuig dat die olies werk en ek Prys die Here, my Geneesheer! He is still busy with me, He is not done yet!!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

FRANKINCENSE AND MYRRH BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT
JOINT SUPPORT BLEND (ARTHRITIS) 30ML
R380.00 Incl. VAT
TURMERIC PURE OILS 10ML
R500.00 Incl. VAT
TURMERIC PURE OILS 5ML
R280.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!