Restoring of the DNA of the Bride

Pregnancy en Birth Testimony

Condition:

Pregnancy en Birth

Testimony:

Ek het toe jou Birth Support Adult Roll-on 10ml gebruik voor en tydens geboorte en dit het so baie gehelp met die kontraksies!

Ek wil ook byse dat ek laasjaar die detox klaargemaak het net voor ek swanger geword het. My swangerskap was SO MAKLIK en ek het geen simptome gehad nie. Ek het natuurlik gekraam op 39 +6 weke en my recovery was so so vinnig gewees!! Dit is vandag 3 weke na geboorte en ek het reed ophou bloei ook. Ook geen gebarste nipples of enige bors probleme nie.
My suster het letterlik gese “watookal ek gebruik het vir supplements gaan sy gebruik met haar volgende kind”

Ek het tydens swangerskap jou Multivitamin Plus Herbal Capsules 120, CollagenHerbal Capsules 120 en Copper Restore Capsules 120 gedrink. En toe aan die einde die Clary Sage Pure OIl 10ml  en Birth Support Adult Roll-on 10ml gebruik!
Nou wag ek net vir my Hormone Balance Blend 30ml om te kom, dan gebruik ek dit saam die Lymph Restore Blend (Ingestible) 30ml. Ek hou aan met jou Copper Restore Capsules 120.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Sale!
BIRTH SUPPORT ADULT ROLL-ON 10ML
Original price was: R250.00.Current price is: R200.00. Incl. VAT
Sale!
CLARY SAGE PURE OILS 10ML
Original price was: R490.00.Current price is: R416.50. Incl. VAT
Sale!
CLARY SAGE PURE OILS 5ML
Original price was: R250.00.Current price is: R212.50. Incl. VAT
Sale!
COPPER RESTORE 120 CAPSULES
Original price was: R490.00.Current price is: R465.50. Incl. VAT
Sale!
EMPTY VEGGIE CAPS 150
Original price was: R120.00.Current price is: R114.00. Incl. VAT
Sale!
EMPTY VEGGIE CAPS 90
Original price was: R80.00.Current price is: R76.00. Incl. VAT
HORMONE BALANCE BLEND 30ML
R420.00 Incl. VAT
LYMPH RESTORE BLEND 30ML (INGESTIBLE)
R420.00 Incl. VAT
MULTIVITAMIN PLUS HERBAL CAPSULE 120
R490.00 Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!