Getuienis Nefrotiese Sindroom
My seun is op 6 jarige ouderdom gediagnoseer met Nefrotiese Sindroom, Proteneuria.
Vir 8 jaar lank was ons lewens ñ mallemeule van op en af met proteïentellings en hoë dosisse medikasie. Hy moet elke 3 maande bloed laat trek om sy nierfunksies te toets. Op ñ stadium was sy tellings baie hoog, wat ñ aanduiding was dat sy niere baie swaar kry. Ek kom toe in kontak met Lechi. Sy stel toe voor dat hy die DNA Protector, Cell Restore Kids en Frankincense/Myrrh Blend daagliks gebruik. Na 2 weke was sy tellings normaal en sy chroniese medikasie se dosis het aansienlik verminder. Daarna het ek ñ seminaar van Hadassah Healing Oils bygewoon waar ek geleer het hoe om die olies optimaal te gebruik soos God dit geskep het om te wees. Ons dank Abba Vader dat hy ons tot by Lechi gelei het en ons is vol hoop vir totale genesing, want Hy wat hoop is, is binne in ons.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting