Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Mole on face

Testimony:

Ek wil graag nog ‘n getuienis deel. Ons dien so ‘n Groot God. Ek het so rukkie terug hierdie ‘ding’ / ‘moesie’ wat ookal dit is onder my oog gekry. Ek was eers nie baie gepla nie, maar na ‘n rukkie het dit vinniger groter geword, en die kleur donkerder. My man het versoek dat ek Dr toe gaan, maar ek het geweier. My oupa het vel kanker gehad, en dit is waar dit begin het, en dit moes uitgesny word.

Ons het gebid en ek het Frankincense/Myrrh Blend op my gesig begin gebruik. Vanoggend toe ek my gesig was, kom dit soos ‘n rofie van my gesig af. (sien foto aangeheg)

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

FRANKINCENSE AND MYRRH BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!