My melk het begin verminder vanweë angstigheid (werk voltyds); en ons baba seuntjie, 7 maande, is in ń dagsorg.
Die Milk Mamma rollertjie moedig verseker my melkproduksie aan, en vergemaklik die daaglikse uitpompsessies. Ek kan hierdie produk sterk aanbeveel vir werkende mamma’s wat daagliks moet uitpomp.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting