Hi Lechi, ek het goeie nuus. Ek sukkel al 3jaar met my maandelikse siklus. Ek het net spots gehad vir 3jaar, en bloedtoetse het gewys als is normaal. En dis nou die 1ste maand wat ek jou olie gebruik. En vanogend sien ek my siklus is besig om terug te gaan na normaal. En ek kan sien daar kom stukke uit. Dit maak my baarmoeder skoon. Ek en my man sukkel al 3 jaar dat ek moet swanger word. Miskien kom alles nou reg.
Ek gebruik tans :