Ek was verlede winter herhaaldelik siek met borsinfeksies.
Omdat my immuniteit so laag was, het ek ná laas jaar se konferensie weereens siek geword. Ek het toe reeds die Frankincense/Myrrh Blend en Hyssop 5ml 10ml in ‘n kapsule gedrink.
Ek het dadelik Chest Blend 50ml 100ml by Daleen gekry en dit aangewend, asook Cedarwood 5ml 10ml saans in die diffuser gesit. Dit het baie gehelp vir die kortasem gevoel asook my slaap verbeter.
Vir die verbetering van immuniteit het ek Diatome begin drink, asook DNA Protector.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.