Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Hormones Normal - no migraine or headache

Testimony:

Hi Lechi
Ek was vir 5 maande op die Hormone Balance Blend.  Ek kon nie nog koop nie, en het vir ‘n maand niks gebruik nie.
In Julie weer begin om net die Frankincense/Myrrh Blend te drink, voeg eers 2 druppels Clary Sage 5ml 10ml in die kapsule en maak dit dan vol met die Frankincense/Myrrh Blend.
Ek het vir die eerste keer in baie jare ‘n siklus gehad sonder enige hoofpyn / migraine.
Baie dankbaar !

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy