Restoring of the DNA of the Bride

High Blood Pressure and fibromyalgia

Condition:

High Blood Pressure and fibromyalgia

Testimony:

Ek het vir ongeveer 30 jaar gesukkel met baie hoë bloeddruk, van die een bloeddruk pil na die volgende, niks wou werk nie. So 6 jaar gelede, het ek hartversaking gehad agv ‘n kalium tekort (agv die bloeddrukpil!) Ek is ook gediagnoseer met fibromialgie, ek het altyd lyfseer gehad, soos wanneer ‘n mens griep het. Ook ‘n baie lae polsslag, die dokters het begin praat van n pasaangeër.

Ongeveer 18 maande gelede, het ek alle medikasie gestaak, en begin soek na ‘n natuurlike alternatief. En sò het ek van Lechi te hore gekom. Ek het die Heart Restore en High Blood Pressure Support Blends begin gebruik. Na 3 maande was my bloeddruk vir die eerste maal in 30 jaar stabiel. Dit is nou ‘n jaar vanaf ek opgehou het met die High Blood Pressure Support … my bloeddruk is nog steeds onder beheer. My lyfseer is iets van die verlede. En my hart is gesond! Dankie aan Lechi, en ons Vader, wat my na haar toe gestuur het.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

EMPTY VEGGIE CAPS 90
R80.00 Incl. VAT
Sale!
HEART RESTORE BLEND 30ML
Original price was: R450.00.Current price is: R405.00. Incl. VAT
HIGH BLOOD PRESSURE SUPPORT BLEND 30ML
R400.00 Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!