Getuienis oor hoëbloeddruk en snork
My 2 kleiseuns het verskriklik gesnork en een aand het ons oor die olies gesels wat so baie help vir die hoë bloeddruk en dat ek binne twee weke vandat ek dit gebruik het soveel beter voel.
My bloeddruk was 169 oor 120 en is af na 112 oor 77. Een van my kleinseuns vra toe of daar nie dalk olie is vir snork nie. Ek stuur toe vir Lechi ‘n boodskap en sê, sy gaan seker nou lag, maar is daar olie vir snork? Waarop sy toe antwoord ja daar is, gebuik Cederwood onder voete en in diffuser. Ons doen toe presies wat sy sê. Van daardie aand af het nie een van hulle weer gesnork nie.
Ons Prys Die HERE vir jou en die olies Lechi! Baie dankie! xxx
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting