Liewe Lechi
Ek wil vandag vir jou dankie sê dat jy luister na God se stem. Dankie vir die olies. Hiermee my testimony: Ek sukkel met aambeie al van my 2de swangerskap af. My dogter is al 9 jaar oud. Ek lê en huil van die pyn. Ek weier om te opereer. Ek het laas week maandag jou aambei olie bestel. 2 Dae aangesmeer en ek het niks maar niks pyn nie. Die seer bloed knop is weg! Dankie vir ons Vader God en vir jou gehoorsaamheid.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting