Lechi vanoggend kan ek getuig hoe Frankincense/Myrrh Blend hierdie plek heel … onder my vel was lumps … dis weg … die plek genees nog steeds en die buite gedeelte wat soos n vrat gelyk het, is ook weg … my hand waar die dokter dit 16 jaar terug gebrand het, is ook besig om gesond te word …
Dankie aan jou Lechi en ons Skepper vir genesing …Rose Smeiman
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.