Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Flu Influenza

Testimony:

Goeiemôre Lechi. Ek het Hadassah healing oils vir ‘n vriendin aanbeveel. Dit is so lekker om met ‘n rustige gemoed die olies te kan aanbeveel. Ek deel graag haar getuienis met jou…

Goeie middag Petie. Glo dit gaan goed met jou? Ek wil jou net laat weet dat ek die medisyne van Hadassah Donderdag middag begin drink het. Teen Vrydag aand het ek nie eers meer nodig gehad om te Nubelize nie. My neus en longe voel sommer so oop. My stem is nog weg, maar ek het gedink as ek teen Maandag nog nie ñ stem het nie, dan wil ek vir hulle ñ navra stuur en hoor of daar nie iets is vir Larangitis nie. Ek kan sien die kwaliteit van die olie en kruie is van hoē standaard. Ek koop gereeld olie en kruie en ek het nog nie sulke goeie kwaliteit gekry nie. Baie dankie dat jy my verwys het na hulle toe.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

CHEST BLEND (50ML)
R400.00 Incl. VAT
EMPTY VEGGIE CAPS 90
R80.00 Incl. VAT
FRANKINCENSE AND MYRRH BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT
LUNGS AND SINUS HERBAL CAPSULES 120
R380.00 Incl. VAT
MINERAL INFUSION 200ML
R600.00 Incl. VAT
NATURAL ANTIBIOTIC BLEND 30ML
R400.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!