Ek het vir 10 jaar gesukkel met fibrosistiese borsweefsel wat omtrent permanent seer was. Maak nie saak hoe firm die support van die sportbra was nie dit was altyd seer as ek draf. Ek het al 2 keer knoppe laat uitsny asook 6 maandelikse kortisoon inspuitings gekry. Niks het rerig gehelp nie. Ek het Lehci se praatjie bygewoon en het die Gut Cleanse en Frankincense/Myrrh Blend, Cinnamon Blend en Cedarwood Blend begin gebruik.
Ek was half skepties maar 3 dae later was AL die pyn weg en dit het nog nooit weer teruggekom nie. Ek het dit vir n vriendin met dieselfde probleem voorgestel en sy het dieselfde ervaring gehad.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2022, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting