Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Eyesight improved

Testimony:

Oog Getuienis : laas jaar Julie / Aug was ek oppad terug van Potchefstroom – kon nie verstaan hoekom ek so sukkel om te sien nie .. my bril aanmekaar skoongemaak (gedink dis dalk dit) … kon agterkom my een oog, linkerkantse oog kon absoluut niks sien nie – was vir my “n baie groot skok gewees ! Was oogarts toe, geen sig in my oog nie, net ligpersepsie, kon net onderskei tussen lig en duister !! Oog spesialis toe, hy het gesê dis glaucoma, die drukking in my oog was baie hoog. Druppels gekry, het dit ingegooi vir “n week – was vir my baie erg, ek het ‘n lang pad al begin stap saam met Abba om my vry te maak van Pharmakaia (asook was dit ‘n sterk generasie vesting) … het begin om Frankencense/Myrrh Blend om my oë te smeer, selfs op my ooglid en het sommer net elke keer gebid .. Dankie Abba U is my Geneesheer, ek sal oë hê soos ‘n arend, geestelik en fisies ,…I’m healed by His stripes …. na 3 weke kon ek begin agter kom ek sien nie net meer lig en donker nie, maar ek begin beelde sien asook kleur; week vir week het dit verbeter … Maart 2022 is ek terug oogarts toe, sy was heel verward , kon nie glo wat in my oë aangaan nie – my oë het so verbeter van 0% na 50 % sig …vir my was dit ‘n ongelooflike bevestiging deur Abba, wat my Geneesheer is! Dankie Abba vir olies uit U troonkamer, wat ons liggaam genees sonder toksiese medikasies op ons liggame! Ek is super opgewonde om my oë weer na 3 maande te gaan toets, smeer steeds die blend aan elke oggend en aand – gaan van more af die Eye Restore en DNA Protector ook begin gebruik .. kan nie wag om my oë weer te laat toets nie!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy