My naam is Timothy en is ek in my laat 30’s.
As ‘n tik-verslaafde het ek vir rehabilitasie gegaan. Daarna ‘n werk gekry. In die tyd wat ek begin werk het, het ek ‘n vel-aandoening/uitslag begin ontwikkeling, moontlik asgevolg van stres. Dit het erg gelyk, en het glad nie goed gevoel daaroor nie.
My ma, Wilma vanaf Steinkopf Port Nolloth area het my van die verspreider, Benita, vertel wat Hadassah Genesings Olies aanhou en dat sy by Lechi se seminaar was in Augustus 2022, waarheen sy genooi was, deur Benita. So het die Benita by Lechi ‘n volledige voorskrif ontvang vir my kondisie:
Gut Cleanse – 1 kapsule elke oggend
DNA Protector – 1 kapsule een keer ‘n dag, asook aansmeer oor die rugwerwel en nek
Frankincense/Myrrh Blend – oor vel smeer waar nodig
So het ek die behandeling streng gevolg, asook, wetende my ma het gebid.
My vel het heeltemal genees.
Dankie Abba, ons familie is dankbaar.
Dankie Lechi en aan jou verspreiders.
Hiermee my fotos aangeheg.
Kontak asb ma-Wilma wat my ”spokes-person” is op
079 743 0276