Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Cysts Heavy Flow

Testimony:

“Want sy het by haarself gesê: As ek maar net sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word.”
MATTHÉÜS 9:21

In ‘n tydperk van 12 jaar het ek die pad baie goed geken van Cysts, Operasies en Baie swaar maandstondes.

So swaar dat ek party dae nie eers kon opstaan nie, en net moes plat lê.  Die pyn was ondraaglik.  En my siklus het net eenvoudig nie opgehou nie. Na vele medikasie en mediese ondersoeke is daar vasgestel dat ek ‘n verdikte wand het wat verwyder moet word en is my laaste opsie ‘n vol Hysterektomie op die ouderdom van 26 jaar oud.

‘n Week voor my ondersoek was Lechi in Nelspruit waar my sussie een van haar lesings bygewoon het. My sussie se woorde aan my was: “Sussie dis asof die Heilige Gees jou die heeltyd op my hart gelê het terwyl Lechi gepraat het, ek het dadelik aan al jou kwale gedink.”

Lechi het Frankincense & Myrrh Blend, Hormone Balance, DNA Protector en Cell Rejuvenation voorgestel.

Na ‘n maand op Hadaddah Healing Oils is my siklus normaal en soveel ligter daardie verdikte wand is afgebreek en ek het glad nie meer so baie pyn tydens my siklus nie.

Vir ‘n geruime tyd kon ek my nie voorstel wat die vroutjie wat aan bloedvloeing gely het moes deurmaak nie. Wat ek ervaar het was net ‘n druppel in die emmer.

Toe stuur Jesus vir Lechi. Met Hom is niks net toevallig nie.

En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. En die vrou het gesond geword van daardie uur af.
MATTHÉÜS 9:22

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!