Restoring of the DNA of the Bride

Cold, flu and sinus symptoms

Condition:

Cold, flu and sinus symptoms

Testimony:

Deel graag my storie, ek het Donderdag olies kom haal, en was baie SIEK. Teen die Vrydag was my man sieker as ek. Het beide van ons Donderdagaand begin met 1 kapsule Natural Antibiotic, Lung and Sinus Tincture, en voor bed, Frankincense and Myrrh Blend, in ‘n kapsule.

Toe vandaar af die protokol: 1 kapsule Natural Antibiotic in die oggend, die Lung and Sinus Tincture, oraal 3 keer per dag, en 1 kapsule Frankincense and Myrrh Blend, saans, en dan die Sinus Roll-on 3 keer per dag. Saterdag het my bors begin toetrek (wheeze), het daarn ook Asthma Blend gebruik. Ek is van gister af beter, maar soos in, ek is beter, en nie broos soos ek gewoonlik is na siekte nie. Gewoonlik voel ek my lyf moet nog so week herstel. En ek voel reeds energiek, het nog ‘n toe neus, maar my koors is weg, my bors is oop, my hoofpyn, en sinus pyn is weg. Ek voel amazing! My man was gister nog baie siek, soos in lê in bed met koors, kon nie praat nie, so seer was sy keel. Hy sê vandag, hy was gister op 3/10, vandag voel hy al 7/10, hy kan praat, sy keelseer is beter, en hy kon selfs gaan werk. Dis net ongelooflik om te ervaar hoe mens se lyf genees!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

Sale!
ASTHMA BLEND 30ML
Original price was: R350.00.Current price is: R297.50. Incl. VAT
EMPTY VEGGIE CAPS 90
R80.00 Incl. VAT
FRANKINCENSE AND MYRRH BLEND 30ML
R450.00 Incl. VAT
LUNGS AND SINUS HERBAL TINCTURES 50ml
R195.00 Incl. VAT
NATURAL ANTIBIOTIC BLEND 30ML
R400.00 Incl. VAT
Sale!
SINUS ADULT ROLL-ON 10 ML
Original price was: R250.00.Current price is: R225.00. Incl. VAT

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!