Restoring of the DNA of the Bride

Breast Intraductal papiloma DCIS

/
Breast Intraductal papiloma DCIS

Condition:

Breast Intraductal papiloma DCIS

Testimony:

Ek het 7 Oktober 2021 vir ‘n operasie gegaan om ‘n “intraductal papiloma” in my linker bors te verwyder. Ek moes die dokter weer 11 Oktober gaan sien en sy het my toe gediagnoseer met DCIS (die teenwoordigheid van abnormale selle in die melkkliere). Sy het gesê dat sy heel moontlik weer sal moet opereer om nog weefsel te verwyder.
Ek het dadelik besluit om vir Lechi te kontak na ek Hadassah Healing Oils al vir ‘n ruk op Facebook volg. Lechi het aanbeveel dat ek die Gut Cleanse, DNA Proctector en MZN daagliks gebruik en ek het 2 keer ‘n dag die Frankincense/Myrrh Blend aan my borste gesmeer.
Ek het 23 November 2021 vir ‘n MRI gegaan en die dokter het my laat weet dat daar omtrent geen abnormale selle in my linker bors teenwoordig is nie en ek sal ook nie vir nog ‘n operasie hoef te gaan nie.
Ek sal ewig dankbaar wees dat Abba Vader vir Lechi op my pad gesit het. Abba het my vrygemaak en ek kan vandag getuig van sy goedheid.
There is oil in the house of the wise
Proverbs 21:20

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy