Ek het van die Natural Antibiotic blend gekry toe ek blaas infeksie gehad het. Wonderlike produk. Ek het nog bietjie oor daarvan. ‘n Spinnekop het my gebyt die naweek, en ek het dadelik daarvan begin drink. Die 2de dag, en die bytplek is soveel beter. Ek kan dit regtig ook sterk aanbeveel.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.