Ek deel graag my ervaring met die gebruik van die olies op my 24-jarige seun wat op die outistiese spektrum asook bipoler is.
Hy was die afgelope 6 maande nie ‘op n goeie plek’. Sy konsentrasie -vlakke was baie laag, hy was elke oggend vanaf 4h wakker met baie hoë angsvlakke en het ook ander psigosomatiese tekens getoon. Hy het 12 kg verloor omdat hy nie wou eet nie. Hy was emosioneel baie onstabiel en huilerig. Dit was ‘n baie moeilike seisoen vir hom sowel as ons gesin!
Reeds vanaf dag 3 het ons ‘n verbetering begin sien.
Hy eet weer normaal, slaap vas tot 7h soggens (ek het ook intussen alle voorskrif slaappille en kalmeermiddels gestaak)
Hy is baie meer interaktief met ons as gesin sowel as mense v buite!
Sy konsentrasie is verseker beter alhoewel dit nog kan verbeter (ek glo dit sal kom). Hy was nog nie een keer die afgelope week emotioneel onstabiel nie. Hy lag vir ons grappies!
Ons is so dankbaar vir hierdie journey! Alle eer aan HOM !!!
Images:
Videos:
Contact Person:
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special