Goeiemore Lechi
Net ‘n getuienis:
Ek’t geweldige intense jeuk en irritasie ( amper soos n steek gevoel)
ontwikkel hierdie week op my voorarms. Maar met geen uitslag en geen kortisoon salf het gehelp nie. Olies ook nie gehelp om aan my arms te smeer nie . Ek is ‘n verpleegkundige van beroep en gebruik tans jou olies vir alles. Ek diagnoseer myself toe dat probleem van my nek werwels af kom. My nek strek oefening gedoen en Frankincense/Myrrh Blend aan my nek gesmeer toe gaan gejeuk onmiddellik weg. Hulle noem die kondisie brachioradial pruritis. Dit is ‘n drukking van senuwee op cervical werwels. ( jare gelede ‘n nek besering gehad). Kan ook opvlam as osteo artritis.
Wou sommer met jou deel.
Images:
Videos:
Contact Person:
Contact Details:
Protocal to follow:
Products Used:
Hadassah Healing OilsAsk about products, business information, and published site content
Ask about products, guides, protocols, or business information.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.
You can`t add more product in compare
December Deals Are Here!
Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special