Restoring of the DNA of the Bride

Wound Testimony

/
Wound Testimony

Condition:

Wound Testimony

Testimony:

Ek is ‘n Gr.2 Juffrou. Op 2 September 2021, was een van my leerlinge, in my klas in ‘n vreeslike bus ongeluk op pad huis toe. Hy het ‘n lelike kop wond opgedoen.

Ek het vir Lechi gekontak vir raad. Sy het aanbeveel dat hy die Frankincense/Myrrh Blend (30ml) op die wond aansmeer. Hy het dit oggend en aand opgesit soos aanbeveel. 17 September het sy wond stukke beter gelyk. Die wond het mooi toe gegroei. Soos op die foto.

Ek is werklik in my skik met die olies. Ek beveel dit beslis aan!!

So groot blessing dat die Here die olies beskikbaar stel vir ons gebruik.

Dankie Lechi

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy