Hiermee my getuienis van Vertigo.
Ek het baie erg Vertigo gekry. Ek was dronk in my kop so erg dat ek wou omval, en het naar geword sodra ek beweeg.
Ek gebruik nou die Tinnitus/Hearing Blend vir 2 maande, elke dag, en het nog nie 1 keer in dié tyd Vertigo gehad nie.
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.