Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Cold Child

Testimony:

Siek kind testimonie
My 1 en ‘n half jaar oue dogtertjie was siek met verkoue vir omtrent n week lank. Haar snollies het geel begin raak en daai selfde aand nog het ek die Cell Restore Kids op haar rug gesmeer. Sy was die volgende dag baie beter en dit wat geel was, was toe weer deurskynend!!! Sy was daai selfde dag weer omtrent haar self en kon eet en wakker bly!  Die volgende dag het haar neus ook omtrent ophou loop.
Mense wie ons ken, se kinders is op geneem vir die rsvirus, en ek sal nooit weet of sy ook opgeneem sou word nie … Ek is baie dankbaar vir die Here se wonderlike medisyne en dat Hy mense soos jy gemaak het wat dit verstaan en maak werk.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy