Allergy olie
Ek het ‘n vel uitslag gehad van ‘n onbekende produk wat ek persent gekry het. My lyf het oral rooi knoppies uitgeslaan waar ek dit gesmeer het. Ek het allergy olie aangesmeer en gedrink, binne ‘n paar dae was die uitslag weg. Baie dankie vir jou fantastiese produkte wat jy so in gehoorsaamheid met ons deel. Ek waardeer dit baie.
Groete
Martelize
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.