Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Trauma from rejection

Testimony:

My man het ‘n diep wortel van verwerping vanaf hy in die baarmoeder was. Hy het reeds ‘n baie lang pad met die Here gestap hieroor tot nou.

Deur middel van die Trauma Blend (in die nag), gebruik die Here dit ook verder, om nog van daai wortels te kom  lig.

Met die gebruik van die trauma oilie het my man fisiese simptome begin ervaar. Tydens slaap skielik naar geword, en spoeg opgebring. Die woorde wat sy ma oor hom gespreek het, het hy onthou. Hy het die oggend na dit gebeur het, besef die Here is besig om nog steeds ‘n diep werk te kom doen, hy het nog nooit so iets ervaar terwyl hy slaap nie. Dit wys die krag van hoe die Here olies kan gebruik, selfs terwyl ons slaap.

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

TRAUMA DIFFUSER BLENDS 10ML
R500.00 Incl. VAT
The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!