Middag Lechi. Ek deel graag my getuienis van Myrrh olie. Jy het aanbeveel dat ek suiwer Myrrh gebruik nadat my toonnael heeltemal uirgeruk was tydens ‘n fratsongeluk.
Dit is 5 maande later. Geen teken van enige Fungi nie.
Mense het gesê my toonael gaan nooit weer terug groei nie. Ek het dit geweier om dit inelkgeval te glo…en kyk.
Die suiwer Myrhh werk soos ‘n bom!
Dankie vir jou gehoorsaamheid om die olies met ons te deel.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2022, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting