Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Hearing restore from dull feeling

Testimony:

In 2021 in ‘n vliegtuig opad na Palm Springs California het ek geweldige oorpyn ervaar en was 3 dae in pyn agv die drukking.

4 jaar gelede het my 1 oordrom gebars en 24 uur later die ander oordrom.

Na grommets en 3 verskillende oor neus en keel spesialiste se ondersoek moes ek aanvaar dat ek altyd n “dowwe” gevoel sal hê in die oor wat op die vliegtuig seer was en ook nou die oordrom gebars het. Dit het dieselfde gevoel as wat n watte pluisie in ‘n mens se oor bied. Ek kan hoor maar “dof”.
Na my 3de aanwending van die **TINNITUS/ HEARING BLEND ** ek wend dit 3 keer ‘n dag aan) het die “dowwe” gevoel net verdwyn. Geluide soos die voëltjies se tjirp en die gekoer van die duiwe kan ek weer buite my huis hoor terwyl ek in my kamer sit!!! Wanneer ek die olie direk onder my oor lel of daardie gedeelte waar jy ‘n oorbel sou aansit aanwend (daar waar jou oor en kakebeen bymekaar kom) is dit geweldig seer en styf. Waar jou kakebeen se gewrig oopgaan maar selfs daardie “spier of balletjie” begin beter voel met elke aanwending alhoewel ek nou eers by dag 4 is.
Al die eer aan ons Koning van alle Konings!!! Dankie liefste Lechia vir jou getroue gehoorsaamheid!!!

Images:

Videos:

Contact Person:

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!