My LDL cholestrol was 4.8…dis af na 3.4 Die HDL was 6.3, dis af na 5.2…net na 2 maande op Cholestrol Support … Ek het ‘n druising in my ore gehad vir 3 maande..Dr het gesê dit gebeur as jy ouer word, en geen medikasie sal dit permanent genees…Ek het Tinnitus / Hearing Blend gebruik vir 1 maand en die gedruis is weg…Dis ‘n groot verligting. Dankbaar dat Lechi, gehoorsaam is aan God se stem..en ook dankbaar dat deur gebed en die olies ek genees is…
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting