Hi Leche, goeie nuus – ek gebruik nou vir 6 maande die Thyroid Blend. Voor dit was ek op Eltroxin 1.5mg per dag. Het hierdie week bloedtoetse gekry en my skildklier soveel beter dat my Dr in verbasing staan. Sy sou slegs 0.25mg moes voorskryf maar wil hĂȘ ek moet slegs aangaan met olies.