Restoring of the DNA of the Bride

Condition:

Thyroid

Testimony:

10 Mei 2022

Hi Lechi, laat weet jou gou dat ek vir my skildklier scan gegaan het. My skildklier is beter. Dis ook nie nodig om my galblaas te verwyder nie. Die scan wys dat die een steen wat ek wel het op ‘n goeie plek geplaas is, alhoewel ek my simptome moet dophou.

My skildklier is tans van oor-afkief na onder-afktief. Ek dink die telling moet 5 wees en is tans op 5.8 maar is baie positief alhoewel ek met tye maar nog sleg voel, voel ek verseker al baie beter. Ek vertrou die olies het my gehelp om te kom tot waar ek nou is.

 

 

Images:

Videos:

Contact Person:

Lindie de Lange

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy

December Deals Are Here!

Visit our Shop page and click on the December Sale filter to view over 400 products on special

For Distributors: Combine your wholesale discount with our December special for even bigger savings!