Wil graag net vir jou laat weet dat ek baie verbaas, asook dankbaar is. Die Pregnancy Stretch Mark Balm is werklik amazing. Ek is amper 37 weke swanger sonder enige rekmerke, en ek is ook baie geneig tot rekmerke.
‘n Tyd gelede het ek verskriklik baie gewig opgetel, as gevolg van hormone wat uit balans was, en het vreeslik baie rekmerke op my ‘love handles’ (liefdeshandvatsels) ontwikkel.
Met die swangerskap het ek aansienlik meer gewig opgetel as tydens daardie tyd, en het geen rekmerke nie. Het die balm gebruik tydens my swangerskap.
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting