4 jaar terug was ek voorgestel aan Hadassah olies, ek het dadelik protokol vir spastiese kolon begin, 3 maande later het ek GEEN SIMPTOME meer gehad van n kolon wat probleme gegee het nie.
Tot vandag nog geen probleem daarmee gehad nie.
Daleen Kriel
0834565205