Hi Lechi!
Ek wil net vir jou noem dat die Gut Cleanse, saam met DNA Protector, wondere vir my verrig. Ek het al vir soveel jaar ‘n groot maag, wat ek toegeskryf het aan PCOS, en daar gelos. Nadat ek by die spesialis was, en hy gesê het, dit is ‘n spastiese dikderm wat die blaasinfeksies veroorsaak, en jy vir my die Gut en DNA voorgeskryf het, het dit nog net beter en beter geword. My maag het reeds na 1 keer se gebruik kleiner gevoel.
My bloeddruk het ook aansienlik afgekom, en ek gebruik nou amper 3 weke die High Blood Pressuse Support Blend! Vir die eerste keer in 18 maande is my bloeddruk normaal!
Copyright © Hadassah Healing Oils 2024, All rights reserved • Powered by GoPeter Hosting
Discount Applied Successfully!
Your savings have been added to the cart.