Restoring of the DNA of the Bride

Skin range – hyper sensitive skin

/
Skin range – hyper sensitive skin

Condition:

Skin range - hyper sensitive skin

Testimony:

Ek is Absoluut gek oor al die gesig produkte. Ek het n hiper sensitiewe vel en sukkel al ‘n wyle met verskillende tipe produkte om te probeer kyk wat werk vir my vel.
Die Organic Face Wash is strelend en die Anti-aging Face Oil en Anti-aging Cream ruik soos n paradys-tuin. Ek kan werklik al ‘n groot verskil sien, my vel is nie meer so geirriteerd nie, self met n masker op my gesig die heeldag lank. My  donker vlekkies en letsels begin al opklaar by die dag.  Wonderlike produkte, sal die reeks werklik vir enige iemand aanbeveel.
Lara Marais – Hermanus

Images:

Videos:

Contact Person:

Lara Marais – Hermanus

Contact Details:

Protocal to follow:

Products Used:

The Courier Guy