Baie, baie dankie vir jou gehoorsaamheid om as vessel te dien in Abba se genesingsplan vir die mensdom.
Terloops, my skildklier is 10 jaar terug behandel met radioaktiewe jodium.
Laasweek getoets en vir die eerste keer in 10 jaar moet ek my levothyroxine verlaag!
So daar is bietjie skildklierweefsel wat weer probeer funksioneer! 🙌 🙌